| Modulekode | SOC 730 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module fokus op die veranderende aard van werk en die organisatoriese vorme wat sekere historiese periodes in die ekonomiese geskiedenis gekenmerk het. Konsepte soos Fordisme en post-Fordisme word ondersoek, sowel as debatte oor die impak van werk op die lewenskwaliteit van mense. |
| Modulekrediete | 25.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Sosiologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App